Bekostigbare Stellenbosch Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Stellenbosch. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Stellenbosch. – Stellenbosch Konferensiegeriewe Fasiliteite Akkommodasie –
Slaley Country House is op 'n prentjiemooi wynplaas, net 8 km buite Stellenbosch op die R44 in die rigting van Klapmuts, geleë. Dié gastehuis het 7 en suite-slaapkamers wat keurig ingerig en versier is. Elke kamer beskik oor 'n platskerm-TV Sien Meer
Boord Guesthouse resoneer perfek met Stellenbosch se wêreldbekende argitektuur. Die suites is uiters ruim en poog om 'n ware tuiste te skep. Ons verkies gaste wat effens langer in Stellenbosch tuisgaan en hul onafhanklikheid hoog op prys stel. Ons gaste Sien Meer
Welkom by Sugarbird Manor. Ons pragtige gastehuis is in die skilderagtige Devonvallei net 7 km buite Stellenbosch geleë. Sugarbird Manor bied uitgebreide uitsigte oor wingerde en die vallei na Simonsberg, Stellenbosch en Helderberg. Ons 9 kamers en 4 selfsorgkothuise het Sien Meer
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House is 'n bekostigbare, luukse juweel in die Kaapse Wynlande, 5 km vanaf die hartjie van Stellenbosch. Verblyf word gebied in 16 moderne en suite-kamers. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met Sien Meer
Life & Leisure Boutique Guest House is 'n unieke, moderne gastehuis in Stellenbosch-sentraal. Ons bied moderne gastekamers en konferensiegeriewe Daar is 7 ruim gastekamers en 'n aparte gesinseenheid vir 6 gaste langsaan. Elke kamer het 'n moderne en suite-badkamer, koffie- Sien Meer
Die gashere van Lumley's Place, 'n B&B, het in Johannesdal en Pniel grootgeword. Dis kultuurryke dorpies wat in 1843 hul ontstaan aan vrygestelde slawe te danke het, en die eienaars is tans die eerste generasie wat dié familie-onderneming aan toeriste Sien Meer
Die Eendracht Hotel is in Dorpstraat, in die hartjie van Stellenbosch, geleë. Dié hotel is stapafstand van minstens 60 uitstekende restaurante, koffiewinkels, museums, 6 kunsmuseums en -galerye, 3 teaters, en die sokker-, atletiek- en rugbyvelde. Daar is 12 luukse kamers Sien Meer
Baruch Guesthouse on Lovell bied hoë gehalte-verblyf in Stellenbosch. Die gastehuis is naby 'n verskeidenheid wynproe-venues en landgoedere, asook 'n paar geskiedkundige besienswaardighede. Verblyf by Baruch word aangebied in 6 elegante kamers en 'n ateljeewoonstel. Die kamers in die gastehuis Sien Meer
Life & Leisure Premium Apartments in die hartjie van Stellenbosch bied verskeie verblyf-opsies. Dis naby bekende wynplase, restaurante en kunsgalerye. Die verblyf is beskikbaar in enkel-, eenslaapkamer- en tweeslaapkamerwoonstelle. Dis ideaal vir groot groepe of konferensies. Elke woonstelle het 'n Sien Meer
The Log Cabin is in die hartjie van Devon Valley in die Kaapse Wynlande geleë en dit het 'n pragtig uitsig op die berge rondom Stellenbosch en die wingerde wat oor die heuwels kronkel. The Log Cabin bied gerieflike gastehuisverblyf Sien Meer
Hoopenburg Guesthouse is op 'n boetiekwynlandgoed van sowat 70 ha met 'n welige tuin wat verskeie soorte voëls lok geleë. Wonderskone uitsigte oor die wingerde en lieflike sonsondergange maak hierdie 'n wonder van die natuur. Ontspan langs die swembad of Sien Meer
2 Die Laan is in Stellenbosch en bied moderne verblyf-opsies. Daar is selfsorgwoonstelle met 1 slaapkamer of 2 slaapkamers. Eersgenoemde het koninggrootte-beddens. Die tweeslaapkamer-woonstelle het 'n koninggrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Elke woonstel het Sien Meer
Echeveria Selfsorg is 'n gesellige selfsorghuis met slaapplek vir 5 gaste en wat op 'n werkende plaas tussen die Paarl en Stellenbosch geleë is. Dié huis het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Sien Meer
Baruch Guesthouse in Stellenbosch bied die perfekte balans tussen huislike akkommodasie, gemak en kwaliteit diens. Ons unieke gastehuis is in Die Boord, Stellenbosch, geleë. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Ons word geïnspireer deur die tapisserie van lewe en ons Sien Meer
Ontdek 'n Kaapse juweel. Bona Vista is in die hartjie van die Kaapse Wynlande en word omring deur skilderagtige berge. Dit is 'n werkende wyn- en vrugteplaas met 'n opregte perdestoet. Bona Vista bied 11 selfsorgkamers met en suite-badkamers in Sien Meer
Groenvlei Guest Farm bied 'n gastehuis en 4 selfsorg-eenhede op 'n druiweplaas tussen Bottelary Heuwels en Stellenbosch se wingerde. Dié plaas bied 'n puik webreekplek en plattelandse gasvryheid, en is net 17 km van Stellenbosch af. Die gastehuis bestaan uit Sien Meer
konferensiegeriewe op versoek bed en ontbyt akkommodasie in stellenbosch | konferensiegeriewe op versoek akkommodasie stellenbosch | stellenbosch konferensiegeriewe op versoek b&b akkommodasie | konferensiegeriewe op versoek woonstelle in stellenbosch | konferensiegeriewe op versoek hotelle in stellenbosch | konferensiegeriewe op versoek hotelle stellenbosch | stellenbosch konferensiegeriewe op versoek huur akkommodasie | stellenbosch bekostigbare konferensiegeriewe op versoek akkommodasie | stellenbosch konferensiegeriewe op versoek selfsorg eenhede akkommodasie | stellenbosch goedkoop konferensiegeriewe op versoek akkommodasie | stellenbosch konferensiegeriewe op versoek vakansie akkommodasie | stellenbosch konferensiegeriewe op versoek kort termyn akkommodasie | stellenbosch konferensiegeriewe op versoek akkommodasie