Bekostigbare Stellenbosch Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Stellenbosch. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Stellenbosch.
– Stellenbosch Rolstoelvriendelik Fasiliteite Akkommodasie –

Baruch Guesthouse on Lovell

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 845 per person
  • Kapasiteit: 28
-
Baruch Guesthouse on Lovell bied hoë gehalte-verblyf in Stellenbosch. Die gastehuis is naby 'n verskeidenheid wynproe-venues en landgoedere, asook 'n paar geskiedkundige besienswaardighede. Verblyf by Baruch word aangebied in 6 elegante kamers en 'n ateljeewoonstel. Die kamers in die gastehuis Sien Meer
Red Cottage

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 690 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
Red Cottage is 'n selfsorgkothuis in Stellenbosch, 2 km van die Universiteitskampus af, 1,5 km van die middedorp af en 1 km van die skole af. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 'n oopplan-leefarea en is ten volle toegerus Sien Meer
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 690 per person
  • Kapasiteit: 32
-
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House is 'n bekostigbare, luukse juweel in die Kaapse Wynlande, 5 km vanaf die hartjie van Stellenbosch. Verblyf word gebied in 16 moderne en suite-kamers. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met Sien Meer
Sugarbird Manor

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 1768 per unit
  • Kapasiteit: 28
-
Welkom by Sugarbird Manor. Ons pragtige gastehuis is in die skilderagtige Devonvallei net 7 km buite Stellenbosch geleë. Sugarbird Manor bied uitgebreide uitsigte oor wingerde en die vallei na Simonsberg, Stellenbosch en Helderberg. Ons 9 kamers en 4 selfsorgkothuise het Sien Meer
Eendracht Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 489 per person
  • Kapasiteit: 29
-
Die Eendracht Hotel is in Dorpstraat, in die hartjie van Stellenbosch, geleë. Dié hotel is stapafstand van minstens 60 uitstekende restaurante, koffiewinkels, museums, 6 kunsmuseums en -galerye, 3 teaters, en die sokker-, atletiek- en rugbyvelde. Daar is 12 luukse kamers Sien Meer
Feel @ Home

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 650 per unit
  • Kapasiteit: 8
-
Feel @ Home is 5 minute se ry van Stellenbosch se middedorp, plaaslike restaurante, skole en gewilde wynlandgoedere af. Daar is 3 gerieflike en ruim en suite-kamers in 'n privaat huis in 'n stil buurt. Let asb. op dat Feel Sien Meer
Bona Vista

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 450 per person
  • Kapasiteit: 22
-
Ontdek 'n Kaapse juweel. Bona Vista is in die hartjie van die Kaapse Wynlande en word omring deur skilderagtige berge. Dit is 'n werkende wyn- en vrugteplaas met 'n opregte perdestoet. Bona Vista bied 11 selfsorgkamers met en suite-badkamers in Sien Meer
Slaley Country House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 1020 per unit
  • Kapasiteit: 16
-
Slaley Country House is op 'n prentjiemooi wynplaas, net 8 km buite Stellenbosch op die R44 in die rigting van Klapmuts, geleë. Dié gastehuis het 7 en suite-slaapkamers wat keurig ingerig en versier is. Elke kamer beskik oor 'n platskerm-TV Sien Meer

 Johannesburg Akkommodasie

Johannesburg

Meer as 3 miljoen mense noem hierdie bruisende metropool huis, Vir die beste pryse in Johannesburg Akkommodasie Kliek hier.

Kaapstad

Suid-Afrika se mees kosmopolitiese stede met ‘n byna Europese gevoel, Vir die beste pryse in Kaapstad Akkommodasie Kliek hier.

Durban

Durban is die meeste bekend vir sy strande wat die Goue Myl beset, Vir die beste pryse in Durban Akkommodasie Kliek hier.

Pretoria

Die pragtige pers Jakarandabome nooi besoekers vir ‘n wandeling in hul skaduwee, Vir die beste pryse in Pretoria Akkommodasie Kliek hier.


rolstoelvriendelik op versoek bed en ontbyt akkommodasie in stellenbosch | rolstoelvriendelik op versoek akkommodasie stellenbosch | stellenbosch rolstoelvriendelik op versoek b&b akkommodasie | rolstoelvriendelik op versoek woonstelle in stellenbosch | rolstoelvriendelik op versoek hotelle in stellenbosch | rolstoelvriendelik op versoek hotelle stellenbosch | stellenbosch rolstoelvriendelik op versoek huur akkommodasie | stellenbosch bekostigbare rolstoelvriendelik op versoek akkommodasie | stellenbosch rolstoelvriendelik op versoek selfsorg eenhede akkommodasie | stellenbosch goedkoop rolstoelvriendelik op versoek akkommodasie | stellenbosch rolstoelvriendelik op versoek vakansie akkommodasie | stellenbosch rolstoelvriendelik op versoek kort termyn akkommodasie | stellenbosch rolstoelvriendelik op versoek akkommodasie