Bekostigbare Stellenbosch Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Stellenbosch. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Stellenbosch.
– Stellenbosch Bed en Ontbyt Akkomodasie –

Vanilla Dream

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 375 per person
  • Kapasiteit: 2
-
The Garden Room and Vanilla Dream bied verblyf 2 gaste in 'n tuinwoonstel op 'n residensiële eiendom in Stellenbosch. Die opset is lekker rustig in 'n tuin langs 'n swembad en die eenhede is ideaal vir diegene op soek na Sien Meer
Slaley Country House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 1020 per unit
  • Kapasiteit: 16
-
Slaley Country House is op 'n prentjiemooi wynplaas, net 8 km buite Stellenbosch op die R44 in die rigting van Klapmuts, geleë. Dié gastehuis het 7 en suite-slaapkamers wat keurig ingerig en versier is. Elke kamer beskik oor 'n platskerm-TV Sien Meer
Groenvlei Guest Farm

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 800 per unit
  • Kapasiteit: 22
-
Groenvlei Guest Farm bied 'n gastehuis en 4 selfsorg-eenhede op 'n druiweplaas tussen Bottelary Heuwels en Stellenbosch se wingerde. Dié plaas bied 'n puik webreekplek en plattelandse gasvryheid, en is net 17 km van Stellenbosch af. Die gastehuis bestaan uit Sien Meer
Baruch Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 845 per person
  • Kapasiteit: 12
-
Baruch Guesthouse in Stellenbosch bied die perfekte balans tussen huislike akkommodasie, gemak en kwaliteit diens. Ons unieke gastehuis is in Die Boord, Stellenbosch, geleë. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Ons word geïnspireer deur die tapisserie van lewe en ons Sien Meer
The Log Cabin

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Lodge
  • Prys: Vanaf R 520 per person
  • Kapasiteit: 13
-
The Log Cabin is in die hartjie van Devon Valley in die Kaapse Wynlande geleë en dit het 'n pragtig uitsig op die berge rondom Stellenbosch en die wingerde wat oor die heuwels kronkel. The Log Cabin bied gerieflike gastehuisverblyf Sien Meer
Life & Leisure Premium Apartments

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 600 per person
  • Kapasiteit: 24
-
Life & Leisure Premium Apartments in die hartjie van Stellenbosch bied verskeie verblyf-opsies. Dis naby bekende wynplase, restaurante en kunsgalerye. Die verblyf is beskikbaar in enkel-, eenslaapkamer- en tweeslaapkamerwoonstelle. Dis ideaal vir groot groepe of konferensies. Elke woonstelle het 'n Sien Meer
Eendracht Hotel

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Hotel
  • Prys: Vanaf R 489 per person
  • Kapasiteit: 29
-
Die Eendracht Hotel is in Dorpstraat, in die hartjie van Stellenbosch, geleë. Dié hotel is stapafstand van minstens 60 uitstekende restaurante, koffiewinkels, museums, 6 kunsmuseums en -galerye, 3 teaters, en die sokker-, atletiek- en rugbyvelde. Daar is 12 luukse kamers Sien Meer
Life & Leisure Boutique Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 825 per person
  • Kapasiteit: 14
-
Life & Leisure Boutique Guest House is 'n unieke, moderne gastehuis in Stellenbosch-sentraal. Ons bied moderne gastekamers en konferensiegeriewe Daar is 7 ruim gastekamers en 'n aparte gesinseenheid vir 6 gaste langsaan. Elke kamer het 'n moderne en suite-badkamer, koffie- Sien Meer
The Stables Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 1000 per unit
  • Kapasiteit: 13
-
The Stables Lodge is in die stil woonbuurt, Mostertsdrift, net 5 minute van die prentjiemooi middedorp af geleë. Die gastehuis bied panoramiese uitsigte op die omliggende berge en 'n hartlike verwelkoming van jou Italiaanse gashere. Ons verblyf word in 4 Sien Meer
Besigheim

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 410 per person
  • Kapasiteit: 17
-
Besigheim is in Die Boord, 'n rustige woonbuurt in Stellenbosch geleë. Dié gastehuis is net 400 m vanaf die Mediclinic en Boord Winkelsentrum en sowat 2 km vanaf die middedorp en universiteitskampus. Vername hoofroetes is maklik van hier af bereikbaar Sien Meer
Hoopenburg Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 1250 per unit
  • Kapasiteit: 16
-
Hoopenburg Guesthouse is op 'n boetiekwynlandgoed van sowat 70 ha met 'n welige tuin wat verskeie soorte voëls lok geleë. Wonderskone uitsigte oor die wingerde en lieflike sonsondergange maak hierdie 'n wonder van die natuur. Ontspan langs die swembad of Sien Meer
Aan-den-Weg

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 675 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Hartlike gasvryheid wag op jou by Aan-den-Weg, 'n wyn- en roosplaas wat net 10 km van Stellenbosch af geleë is. Gaste wat hier tuisgaan word omring deur roosplantasies, wingerde, vrugteboorde en luisterryke uitsigte. Dis 'n absolute paradys vir natuurliefhebbers en Sien Meer
Sugarbird Manor

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 1768 per unit
  • Kapasiteit: 28
-
Welkom by Sugarbird Manor. Ons pragtige gastehuis is in die skilderagtige Devonvallei net 7 km buite Stellenbosch geleë. Sugarbird Manor bied uitgebreide uitsigte oor wingerde en die vallei na Simonsberg, Stellenbosch en Helderberg. Ons 9 kamers en 4 selfsorgkothuise het Sien Meer
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 690 per person
  • Kapasiteit: 32
-
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House is 'n bekostigbare, luukse juweel in die Kaapse Wynlande, 5 km vanaf die hartjie van Stellenbosch. Verblyf word gebied in 16 moderne en suite-kamers. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met Sien Meer
Baruch Guesthouse on Lovell

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 845 per person
  • Kapasiteit: 28
-
Baruch Guesthouse on Lovell bied hoë gehalte-verblyf in Stellenbosch. Die gastehuis is naby 'n verskeidenheid wynproe-venues en landgoedere, asook 'n paar geskiedkundige besienswaardighede. Verblyf by Baruch word aangebied in 6 elegante kamers en 'n ateljeewoonstel. Die kamers in die gastehuis Sien Meer
Boord Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 570 per person
  • Kapasiteit: 20
-
Boord Guesthouse resoneer perfek met Stellenbosch se wêreldbekende argitektuur. Die suites is uiters ruim en poog om 'n ware tuiste te skep. Ons verkies gaste wat effens langer in Stellenbosch tuisgaan en hul onafhanklikheid hoog op prys stel. Ons gaste Sien Meer
Lumley’s Place

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 1400 per unit
  • Kapasiteit: 8
-
Die gashere van Lumley's Place, 'n B&B, het in Johannesdal en Pniel grootgeword. Dis kultuurryke dorpies wat in 1843 hul ontstaan aan vrygestelde slawe te danke het, en die eienaars is tans die eerste generasie wat dié familie-onderneming aan toeriste Sien Meer

stellenbosch bed en ontbyt verblyf | stellenbosch bed en ontbyt selfsorg | stelbosch bed and breakfast budget | tripadvisor bed & breakfast bed & breakfast | stelbosch luukse bed en ontbyt | stellenbosch suid-afrika bed en ontbyt | bed and breakfast stelbosch goedkoop | bed en ontbyt stellenbosch south africa | bekostigbare bed en ontbyt in stellenbosch | bed and breakfast stellenbosch sentraal | bed en ontbyt in dorp straat stellenbosch | stellenbosch wynplaas bed en ontbyt | bed en ontbyt in stellenbosch | bed en ontbyt in stellenbosch goedkoop | bed en ontbyt in stellenbosch naby universiteit | bed en ontbyt in stellenbosch suid-afrika | beste bed en ontbyt in stellenbosch | akkommodasie in stellenbosch bed en ontbyt | luukse bed en ontbyt in stellenbosch | luukse bed and breakfast stelbosch | stellenbosch bed and breakfast specials