Bekostigbare Stellenbosch Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Stellenbosch. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Stellenbosch. – Stellenbosch Selfsorg Akkommodasie –
Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation is in die beeldskone woonbuurt, Paradyskloof, in Stellenbosch geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n paartjie, vakansiegangers of sakereisigers. Daar is 2 eenhede. Die lieflike ateljee-tuinwoonstel is 30 m² groot en het 'n Sien Meer
Welkom by Sugarbird Manor. Ons pragtige gastehuis is in die skilderagtige Devonvallei net 7 km buite Stellenbosch geleë. Sugarbird Manor bied uitgebreide uitsigte oor wingerde en die vallei na Simonsberg, Stellenbosch en Helderberg. Ons 9 kamers en 4 selfsorgkothuise het Sien Meer
In the Vineyard Cottages is op die Uitkyk Plaas geleë, 'n klein wingerd en olyfplaas wat deur 'n familie besit word aan die voet van die Simonsberg. Ons is met welige wingerde en pragtige 360°-natuurtonele omring. Ons is in die Sien Meer
Carpe Diem is 'n kothuis met 3 slaapkamers op die Nuutgevonden-landgoed langs Weltevreden-landgoed. Dis 'n baie veilige sekuriteitskompleks met 24 uur-sekuriteit aan die buitewyke van Stellenbosch. Dit word omring deur die gewilde wynplase van Stellenbosch, Paarl en Franschhoek. Die huis Sien Meer
De Zalze Gholf Lodge 24 is in die De Zalze Gholflandgoed net 3 km vanaf Stellenbosch geleë en bied gerieflike verblyf aan 6 gaste. Die huis het 3 slaapkamers wat enkel- óf koninggrootte-beddens kan hê en elke van die kamers Sien Meer
@ stellenboschcentral is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-ateljeewoonstel vir 2 in die hartjie van Stellenbosch. Die eenheid is naby die hoofhuis in 'n stil pad en dis heeltemal privaat. Die oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Sien Meer
Tuinhuis is in Klapmuts tussen die bome op die werkende plaas, Groendraai, in die Boland geleë. Die verblyf beskik oor 2 enkelbeddens en 1 dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die voordeur lei na die tuin Sien Meer
The Rose is in Brandwacht in Stellenbosch geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is lekker naby 'n hele rits winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede in die omgewing. Die kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed Sien Meer
The Log Cabin is in die hartjie van Devon Valley in die Kaapse Wynlande geleë en dit het 'n pragtig uitsig op die berge rondom Stellenbosch en die wingerde wat oor die heuwels kronkel. The Log Cabin bied gerieflike gastehuisverblyf Sien Meer
UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment bied selfsorgverblyf, en is in die dinamiese middedorp van Stellenbosch geleë. Die gebou is naby aan 'n verskeidenheid restaurante en koffiewinkels. Dié woonstel is op die tweede verdieping en het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, Sien Meer
2 Die Laan is in Stellenbosch en bied moderne verblyf-opsies. Daar is selfsorgwoonstelle met 1 slaapkamer of 2 slaapkamers. Eersgenoemde het koninggrootte-beddens. Die tweeslaapkamer-woonstelle het 'n koninggrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Elke woonstel het Sien Meer
Groenvlei Guest Farm bied 'n gastehuis en 4 selfsorg-eenhede op 'n druiweplaas tussen Bottelary Heuwels en Stellenbosch se wingerde. Dié plaas bied 'n puik webreekplek en plattelandse gasvryheid, en is net 17 km van Stellenbosch af. Die gastehuis bestaan uit Sien Meer
Vuurberg Self-Catering House is in die Stellenbosch Wynlande op die Vuurberg Wynplaas geleë. Dit bied pragtige uitsigte op die berge en oor die omliggende wingerde. Stellenbosch is ryk aan geskiedenis en dit bied natuurlike en kulturele besienswaardighede. Die huis bied Sien Meer
Hartlike gasvryheid wag op jou by Aan-den-Weg, 'n wyn- en roosplaas wat net 10 km van Stellenbosch af geleë is. Gaste wat hier tuisgaan word omring deur roosplantasies, wingerde, vrugteboorde en luisterryke uitsigte. Dis 'n absolute paradys vir natuurliefhebbers en Sien Meer
The Garden Room and Vanilla Dream bied verblyf 2 gaste in 'n tuinwoonstel op 'n residensiële eiendom in Stellenbosch. Die opset is lekker rustig in 'n tuin langs 'n swembad en die eenhede is ideaal vir diegene op soek na Sien Meer
Red Cottage is 'n selfsorgkothuis in Stellenbosch, 2 km van die Universiteitskampus af, 1,5 km van die middedorp af en 1 km van die skole af. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 'n oopplan-leefarea en is ten volle toegerus Sien Meer
Life & Leisure Premium Apartments in die hartjie van Stellenbosch bied verskeie verblyf-opsies. Dis naby bekende wynplase, restaurante en kunsgalerye. Die verblyf is beskikbaar in enkel-, eenslaapkamer- en tweeslaapkamerwoonstelle. Dis ideaal vir groot groepe of konferensies. Elke woonstelle het 'n Sien Meer
Welgelee Self-catering Cottage is in die hartjie van die Wynlande en bied selfsorgverblyf vir 2 gaste. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Dié bekoorlike huis beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed ( 2 enkelbeddens teen mekaar) of 2 Sien Meer
Feel @ Home is 5 minute se ry van Stellenbosch se middedorp, plaaslike restaurante, skole en gewilde wynlandgoedere af. Daar is 3 gerieflike en ruim en suite-kamers in 'n privaat huis in 'n stil buurt. Let asb. op dat Feel Sien Meer
Ontdek 'n Kaapse juweel. Bona Vista is in die hartjie van die Kaapse Wynlande en word omring deur skilderagtige berge. Dit is 'n werkende wyn- en vrugteplaas met 'n opregte perdestoet. Bona Vista bied 11 selfsorgkamers met en suite-badkamers in Sien Meer
Echeveria Selfsorg is 'n gesellige selfsorghuis met slaapplek vir 5 gaste en wat op 'n werkende plaas tussen die Paarl en Stellenbosch geleë is. Dié huis het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Sien Meer
Hierdie blyplek is die ideale plekkie vir 'n paartjie of 'n individu wat opsoek is na gerieflike verblyf. Dit is net 2 km van Universiteit Stellenbosch af geleë en naby verskeie geriewe in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Die Sien Meer
Akkerdissie Gastehuis is in 'n rustige woonbuurt van Stellenbosch geleë. Die gastehuis bied selfsorgverblyf na aan die Eersterivier en Jonkershoekvallei. Ons bied verblyf in kamers wat stylvol versier is, elkeen met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is koffie- Sien Meer
Laanhof is in Die Laan in die hartjie van Stellenbosch se toerisme-area geleë. Daar is 4 ateljeewoonstelle en 1 hoofhuis met 3 kamers. Gaste wat in die hoofhuis bly het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, sitarea en braaigeriewe. Elke badkamer Sien Meer
Paradyskloof Kamer is 'n privaat eenheid vir 2 in Eden, Stellenbosch. Dis langs die hoofhuis en die kamer het 'n privaat ingang en 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort Sien Meer
Bestuis Cottage is op die Besthuis-vrugteplaas en lê tussen Stellenbosch en die Paarl, lekker sentraal in die Boland. Dié vakansiehuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 Sien Meer
Hier digby Dorpstraat sal jy 'n gemaklike selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers aantref om aan al jou behoeftes te voorsien. Dit bied slaapplek vir 4 gaste. Sonsig is op die tweede vloer geleë en dit bied ongelooflike uitsigte op die berge Sien Meer
Jonkershoekweg Tuinwoonstel is 'n stylvolle selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Stellenbosch. Dié woonstel is naby verskeie historiese besienswaardighede, wynproelokale en landgoedere in die Kaapse Wynlande. Dié woonstel het 'n privaat ingang en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 Sien Meer
The Stables Lodge is in die stil woonbuurt, Mostertsdrift, net 5 minute van die prentjiemooi middedorp af geleë. Die gastehuis bied panoramiese uitsigte op die omliggende berge en 'n hartlike verwelkoming van jou Italiaanse gashere. Ons verblyf word in 4 Sien Meer
Stellenbosch Holiday Home is 'n selfsorgvakansiehuis in 'n stil en veilige sekuriteitslandgoed in Cloetesville, 'n stil woonbuurt net buite Stellenbosch wat tussen pragtige wynplase geleë is. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers Sien Meer
Boord Guesthouse resoneer perfek met Stellenbosch se wêreldbekende argitektuur. Die suites is uiters ruim en poog om 'n ware tuiste te skep. Ons verkies gaste wat effens langer in Stellenbosch tuisgaan en hul onafhanklikheid hoog op prys stel. Ons gaste Sien Meer
Groendraai is op die plaas Groendraai in die pragtige Klapmuts-omgewing geleë. Die ligging is ideaal en ons is ongeveer 2 km vanaf die N1 met Stellenbosch, Paarl, Wellington en Franschhoek almal binne 'n 20 km-radius. Daar is volop restaurante, wynplase Sien Meer
5 on Wege is in Stellenbosch en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie or sakereisigers. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamers en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer Sien Meer
Induku is 'n selfsorg-vakansiehuis op 'n plaas 5 km vanaf Stellenbosch-sentraal. Dié plaashuis is ten volle gemeubileer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en beskik oor 'n en Sien Meer
Kaneel 32A is in Die Boord, 'n pragtige, weelderige woonbuurt in Stellenbosch geleë. Die woonstel is net 1,5 km vanaf die middedorp af en dit is ook naby winkels geleë. Die Mediclinic is net 300 m hiervandaan. Dié selfsorgwoonstel het Sien Meer
Eikehof Apartments is moderne selfsorgwoonstelle in Kerkstraat in die hartjie van Stellenbosch. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat dié historiese dorpie besoek. Dit is stapafstand vanaf restaurante, galerye, museums, en winkels. Die eenhede het 'n koninggrootte-bed met Sien Meer
Bokmakierie's Rest is 'n onafhanklike enkelwoonstel op die tweede verdieping van 'n privaat woning. Dit is in die stil, lowerryke buurt, Onderpapegaaiberg in Stellenbosch geleë. Die hoofslaapkamer is ruim en het 'n koningingrootte-bed en groot ingeboude kaste. Die slaapkamer het Sien Meer
Besigheim is in Die Boord, 'n rustige woonbuurt in Stellenbosch geleë. Dié gastehuis is net 400 m vanaf die Mediclinic en Boord Winkelsentrum en sowat 2 km vanaf die middedorp en universiteitskampus. Vername hoofroetes is maklik van hier af bereikbaar Sien Meer
Fleur du Mont is in sekuriteitskompleks in die stil Paradyskloof aan die voet van die Stellenboschberge geleë. Dis naby verskeie winkels, restaurante en net 'n minuut se ry vanaf die middedorp. Daar is 3 ruim kamers. Elke kamer het 'n Sien Meer
Vriesenrust bied selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel in die Stellenbosch-wynlande, slegs 1,5 km van die middedorp af. Dié historiese dorp is omring deur 'n amfiteater van pragtige bergreekse en lê langs die oudste en grootste wynroete in Suid-Afrika. Stellenbosch Sien Meer